Discover

Topics

Maroela Media

Maroela Media version history

‹ General Info
Version 5.0.4
Updated 4 years ago
Version 5.0.0
Updated 5 years ago
Version 5.2.10
Updated 4 years ago
Changelog Soms moet ʼn mens nog ʼn paar osse inspan om seker te maak die wa word vinniger deur die drif getrek. Met hierdie weergawe van die app sal jy berge kan versit en al die lastighede is na verwagting nou opgelos.
Version 5.2.9

Version 5.2.7
Updated 4 years ago
Changelog Dis noodsaaklik dat jy in dié tyd van algehele afsondering maklik op hoogte kan bly van die nuus. Moenie alleen voel nie - jy is deel van die Maroela-gemeenskap!
Ons tegniese span werk hard om seker te maak jou gunsteling-nuus-app werk klopdisselboom.
Version 5.2.6
Updated 4 years ago
Changelog Nuus moet beslis nie onsigbaar wees nie. Met dié weergawe los ons die probleem op waar sommige gebruikers nie enige stories op die app kon sien nie.
Ons het dié lastige uitveërgogga die nekslag toegedien!
Version 5.2.5
Updated 4 years ago
Changelog Skinder is net skinder as dit lelik is. ʼn Gogga wat jou wou verhoed om die nuus met jou vriende te deel, is met die plaagdoder bygekom.
Version 5.2.3
Updated 4 years ago
Changelog Onthou jy die dae wat mens die haasore in die rondte moes swaai om ʼn goeie opvangs op jou televisie te kon kry? Ons het die app se haasore bietjie rondgedraai en ons glo alles werk nou sommer klopdisselboom!
Version 5.2.2

Version 5.2.1