Discover

Topics

Maroela Media

Maroela Media version history

‹ General Info
Version 6.0.6 (3 variants)
Updated 1 year ago
Changelog Nuuskierig om te weet wat lesers te sê het of wou jy dalk self kommentaar lewer? ʼn Probleem met die kommentaar-blokkie is nou opgelos.
Version 6.0.5 (3 variants)
Updated 1 year ago
Changelog Nuuskierig om te weet wat lesers te sê het of wou jy dalk self kommentaar lewer? ʼn Probleem met die kommentaar-blokkie is nou opgelos.
Version 6.0.4 (3 variants)
Updated 1 year ago
Changelog Nuuskierig om te weet wat lesers te sê het of wou jy dalk self kommentaar lewer? ʼn Probleem met die kommentaar-blokkie is nou opgelos.
Version 6.0.3 (3 variants)
Updated 2 years ago
Changelog Ons wil graag weet wie jy is! Ons wil graag kennis maak met ons lesers wat so getrou die nuus op die app lees. Wees gerus dat ons alle inligting vertroulik hou.
Version 6.0.0 (3 variants)
Updated 2 years ago
Changelog “Sarel, bring nog bietjie steenkool!” Kyk, met ʼn groot sak steenkool in ʼn splinternuwe enjin gaan dié stoomlokomotief sommer kleingeld maak van enige bult. Ons sien uit na julle terugvoer oor dié splinternuwe weergawe van die app.
Version 5.6.7
Updated 2 years ago
Changelog As jou beesboud te groot is vir die oondbak wat jy het, dan moet jy soms ʼn plan maak. Net só wou ons naam nie altyd op al die verskillende skerms inpas nie - maar nou het ons bietjie daaraan ook gekarring. Ons het sommer ook ʼn onvriendelike terugvoervorm bietjie vriendeliker gemaak.
Version 5.5.10 (3 variants)
Updated 2 years ago
Changelog Moenie skrik as jy dalk vir die eerste keer op ʼn advertensie afkom op ons app nie - danksy adverteerders kan ons die nuus gratis aan jou bied! Ons het ook hier en daar tot in die hoeke die kaste uitgepak en afgestof. Ons hoop jy kuier sommer baie lekker verder saam met ons.
Version 5.5.3 (2 variants)
Updated 3 years ago
Version 5.5.2
Updated 3 years ago
Changelog Daar is min dinge in die lewe wat jou wenkbroue kan laat lig soos ʼn klavier wat vals is of ʼn kitaar wat nie ingestem is nie. Maar dan roep mens die kenners in en kort voor lank dan sing jy weer saam soos ʼn voëltjie wat vroegoggend wakker word. Jy hoef ook nie meer jou bril nader te sleep om nuus op die app te lees nie, jy kan die letters nou sommer self groter stel. Lekker, Maroela!
Version 5.5.1