Discover

Topics

Maroela Media

Maroela Media version history

‹ General Info
Version 7.0.2 (2 variants)
Updated 1 year ago
Changelog Ons app spog met ʼn splinternuwe baadjie! Jy kan met die eerste oogopslag sommer al die nuus op die voorblad sien; jy kan nou links en regs tussen die portale blaai; en boonop die donker modus aanskakel as jy snags nie die hele vertrek wil verhelder nie. Kom kuier lekker saam!
Version 5.2.0
Updated 4 years ago
Changelog Onthou jy die dae wat mens die haasore in die rondte moes swaai om ʼn goeie opvangs op jou televisie te kon kry? Ons het die app se haasore bietjie rondgedraai en ons glo alles werk nou sommer klopdisselboom!
Version 5.1.9
Updated 4 years ago
Changelog Het die app jou soms laat weet daar is ʼn nuwe berig op Maroela en dan is die storie nie daar as jy wil gaan kyk nie? Ons het nou dié klikkiebek-gogga uiteindelik opgespoor en hom met kiemdoder verjaag.
Die kennisgewings behoort nou reg te werk op jou app.
Version 5.1.8

Version 5.1.7 (2 variants)
Updated 4 years ago
Version 5.1.6
Updated 4 years ago
Version 5.1.5
Updated 4 years ago
Changelog Die lastige gogga wat die horlosie skynbaar teruggedraai het op stories en ʼn stokkie voor kennisgewings gesteek het, is nou uiteindelik nek omgedraai. Nou kan jy weer maklik op hoogte bly met die jongste nuus!

Onthou om vir ons ʼn stergradering te gee en te laat weet wat jy van ons app dink!
Version 5.1.4

Version 5.1.1
Updated 4 years ago
Changelog Soms moet mens sommer net ? skroef stywer vasdraai en hier en daar ? verstelling maak om seker te maak alles werk weer klopdisselboom.

Onthou om vir ons ? stergradering te gee en te laat weet wat jy van ons app dink!
Version 5.1.0
Updated 4 years ago
Changelog Maak ‘n bietjie kennis! As jy jou kontakbesonderhede verskaf, kom jy in aanmerking vir ‘n heerlike Maroela-prys. Want die enigste ding wat lekkerder is as ‘n gratis nuus-app, is ‘n geskenk op die koop toe.