Discover

Topics

Maroela Media

Maroela Media APK

Maroela Media APK

7.2.2 FreeMaroela Media ⇣ Download APK (7.86 MB)

All your news, books, recipes, hockey, entertainment and debate - in Afrikaans and free!

What's Maroela Media APK?

Maroela Media is a app for Android, It's developed by Maroela Media author.
First released on google play in 10 years ago and latest version released in 7 months ago.
This app has 265K download times on Google play and rated as 4.47 stars with 27,345 rated times.
This product is an app in News & Magazines category. More infomartion of Maroela Media on google play
Al jou nuus - gratis en in Afrikaans! Maroela Media hou jou op hoogte van die jongste nuusgebeure en ons maak seker dat jy weet watter boeke om te lees, hoe om vanaand se kos gaar te maak en wie die rugby gaan wen. In ons Vermaak en Leefstyl-afdeling kan jy selfs uitsien na daai stories wat jou na jou asem gaan laat snak, jou tot trane gaan dryf of jou laat skaterlag van lekkerkry en plesier. Ons meningvormers gesels kopstukke in Die Groot Debat en ons gee vir jou agtergrond oor gebeure in Nuuskommentaar.

Ons is die nuusleser met die vreemde pruik, die soustannie met die lekker bak beskuit, die skeidsregter en die oom op die pawiljoen wat nartjies gooi. Ons is jou taaljuffrou en die pêl wat saam stokkies draai. Ons is jou ouma se sagte skouer en jou oom se blinknuwe motor. Skink vir jou 'n koppie boeretroos dan kuier jy lekker saam.

Hierdie is ons Beta-weergawe - kom toets saam met ons en indien jy op enige kinkel in die kabel afkom, laat weet ons asseblief onmiddellik! Sonder jou bly ons app en ons hart gebroke.