Discover

Topics

Maroela Media

Maroela Media version history

‹ General Info
56
Version 3.5.3
Updated 6 years ago
Changelog Veranderinge is aangebring aan die app se deel-funksie.
Version 3.4.5
Updated 7 years ago
Changelog Ons het sommer hier en daar ook 'n paar skroewe stywer gedraai en aan die knoppies verstel om seker te maak die app werk klopdisselboom.
Version 3.4.4
Updated 7 years ago
Changelog ʼn Nuwe lees meer/lees nog-skerm is bygewerk en die kennisgewings se stabiliteit is verbeter. Ons het nog bietjie gekarring om die “wit skerm”-probleem op te los.
Version 3.4.1
Updated 7 years ago
Changelog Ons moes omtrent ʼn sterk kiemdoder gaan soek om ʼn gogga uiteindelik plat te vee wat veroorsaak het dat sommige app-gebruikers net ʼn spierwit skerm sien. Ons vertrou dié gogga is nou eens en vir altyd iets van die verlede. Hoop jy lees nou sommer lekker verder saam aan al die jongste nuus!
Version 3.4.0
Updated 7 years ago
Changelog Ons moes omtrent ʼn sterk kiemdoder gaan soek om ʼn gogga uiteindelik plat te vee wat veroorsaak het dat sommige app-gebruikers net ʼn spierwit skerm sien. Ons vertrou dié gogga is nou eens en vir altyd iets van die verlede. Hoop jy lees nou sommer lekker verder saam aan al die jongste nuus!
Version 3.3.5
Updated 7 years ago
Changelog Niks is so irriterend soos ʼn klippie in jou splinternuwe skoen nie. Ons het die gogga op die verstellingsbladsy opgespoor en vertrou jy sal nou weer ten volle beheer hê om die app aan te pas volgens jou behoeftes. Ons het ook die platform opgedateer om seker te maak die app is stabiel. Hopelik loop die app nou weer seepglad!
Version 3.1.9
Updated 7 years ago
Changelog - Verbeterings aan die trek-funksie om die blad te verfris
- Opdatering aan die kantspyskaart se ikone
- Verbetering aan sosialemedia-ikone
- Beter hantering van veranderings op kategorieë
- Beter hantering van kennisgewings
- Beter hantering van nuuswenkvorm se inligting
- Kennisgewingsprobleme se boodskap is verfyn
- Klein verbeterings en verstellings
- Artikels vertoon volgens kategorisering op die app
Version 2.2.3
Updated 8 years ago
Version 2.2.2
Updated 8 years ago
Version 2.0.5
Updated 54 years ago
56