Discover

Topics

Sasol Soogdiere vir Beginners

Sasol Soogdiere vir Beginners APK

Sasol Soogdiere vir Beginners APK

1.0 FreeApp Developer Studio ⇣ Download APK (124.14 MB)

Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse soogdiere.

What's Sasol Soogdiere vir Beginners APK?

Sasol Soogdiere vir Beginners is a app for Android, It's developed by App Developer Studio author.
First released on google play in 9 years ago and latest version released in 3 years ago.
This app has 1K download times on Google play and rated as 2.73 stars with 11 rated times.
This product is an app in Books & Reference category. More infomartion of Sasol Soogdiere vir Beginners on google play
Het jy geweet?
• 'n Luiperd se stert is so lank soos sy liggaam.
• Grondeekhorings fluit hard wanneer hulle bedreig word.
• Leeus brul so hard dat hulle van 10 km ver gehoor kan word!

Leer meer interessante feite oor Afrika se diereryk met behulp van die Sasol Soogdiere vir Beginners toep.

Die toep is handig en maklik om te gebruik, en is 'n ryk bron van inligting oor die mees algemene diere wat jy in die streek sal teëkom - óf in ’n nasionale park of naturreservaat, óf op ’n staptoer in die natuur, óf selfs langs die kus. Van die ‘Groot Vyf’ tot die soogdiere wat in die oseaan leef, hierdie toep dek alles.

Die toep is hoogs geskik vir beginners sowel as besoekers aan die streek. Dit sluit in pragtige foto's, video's diereroepe, kaarte en maklik leesbare teks oor Suider-Afrika se natuurlewe (insluitend die bewaringstatus van elke spesie).

Die toep wat hier afgelaai kan word bevat 5 gratis spesiebeskrywings. Die res van die 41 spesies kan ontsluit word met 'n enkele in-toep aankoop. Die aanvanklike aflaai grootte van die toep is omtrent 140 mb, want al 46 spesies word terselfdertyd afgelaai.

HOOFKENMERKE
• Maklik om te gebruik, navigeer en soek
• Bevat 46 spesies
• Ongeveer 240 foto's
• Video's and diereroepe is ingesluit, waar beskikbaar