Discover

Topics

Sasol Natuurlewe vir Beginners

Sasol Natuurlewe vir Beginners APK

Sasol Natuurlewe vir Beginners APK

1.0 FreeApp Developer Studio ⇣ Download APK (175.64 MB)

Fast facts, photos and videos from 46 Southern African wildlife.

What's Sasol Natuurlewe vir Beginners APK?

Sasol Natuurlewe vir Beginners is a app for Android, It's developed by App Developer Studio author.
First released on google play in 8 years ago and latest version released in 3 years ago.
This app has 1.4K download times on Google play
This product is an app in Books & Reference category. More infomartion of Sasol Natuurlewe vir Beginners on google play
Het jy geweet?

- Die olifant se naaste lewende familielid is die dassie.
- 'n Nonnetjie-uil maak glad nie hoe-geluide nie.
- Die leerrugskilpad kan vir meer as 'n uur onder water bly voordat dit moet opkom om asem te haal.

Leer meer interessante feite oor die natuurlewe wat in Afrika se diereryk voorkom met behulp van die Sasol Natuurlewe vir Beginners toep.

Die toep is handig en maklik om te gebruik, en is 'n ryk bron van inligting oor diere wat jy heel waarskynlik op 'n staptog óf in 'n nasionale park of naturreservaat óf selfs in jou tuin of woonbuurt sal teëkom.

Suider-Afrika mag wel beroemd wees vir sy ikoniese 'Big 5', maar die streek is net so bekend vir sy groot verskeidenheid natuurlewe - van die kleinste spinnekop tot die mees manjifieke voël.

Hierdie toep is hoogs geskik vir beginners sowel as besoekers aan die streek. Dit sluit in pragtige foto's, video's diereroepe, kaarte en maklik leesbare teks oor Suider-Afrika se natuurlewe (insluitend die bewaringstatus van elke spesie).

HOOFKENMERKE
• Maklik om te gebruik, navigeer en soek
• Bevat 46 spesies
• Ongeveer 240 foto's
• Video's and diereroepe is ingesluit, waar beskikbaar