Discover

Topics

NetNuus

NetNuus APK

NetNuus APK

3.4.3 FreeNews24 ⇣ Download APK (52.66 MB)

’n Gratis Afrikaanse nuus-app: kort en kragtige nuus wat aanhou rol.

What's NetNuus APK?

NetNuus is a app for Android, It's developed by News24 author.
First released on google play in 8 years ago and latest version released in 2 years ago.
This app has 318.1K download times on Google play and rated as 4.84 stars with 11,030 rated times.
This product is an app in News & Magazines category. More infomartion of NetNuus on google play
NetNuus is ‘n gratis, Afrikaanse nuus-app wat jou in 'n japtrap op hoogte bring van die jongste nuus waaroor almal praat. Die app is gemaak vir die van ons wat nuus vinnig wil lees, niks wil mis nie en nie verlore raak nie. Dis nuus wat saak maak: raakgevat. Wanneer iemand jou vra: "Het jy gehoor?"... het jy dit waarskynlik reeds op NetNuus gelees. Die app bied ‘n gerieflike leeservaring - wat ons die gewildste Afrikaanse nuus app in Suid-Afrika gemaak het. Het jy iets op die hart? Wat dink jy oor wat in die nuus gebeur? Sê jou sê of reageer met ‘n gesiggie - maak soos jy smaak. Met regstreekse kennisgewings (“push notifications”) verseker die app dat jy geen stories misloop nie. Dis rolnuus vir almal.