Discover

Topics

LAPA Uitgewers eReader

LAPA Uitgewers eReader APK

LAPA Uitgewers eReader APK

4.0.1 FreeSnapplify ⇣ Download APK (26.41 MB)

Lees LAPA e-boeke op jou selfoon of tablet waarookal, wanneerookal!

What's LAPA Uitgewers eReader APK?

LAPA Uitgewers eReader is a app for Android, It's developed by Snapplify author.
First released on google play in 5 years ago and latest version released in 4 years ago.
This app has 1 download times on Google play and rated as 2.57 stars with 7 rated times.
This product is an app in Entertainment category. More infomartion of LAPA Uitgewers eReader on google play
Die LAPA Uitgewers e-leser APP is ‘n gebruikersvriendelike APP wat e-boek lesers toelaat om enige LAPA e-boek te lees op jou selfoon of tablet waarookal, wanneerookal!
Besoek ons webtuiste by https://www.lapa.co.za en vind te koop ’n groot verskeidenheid e-boeke wat insluit: kinder- en tienerboeke, Romanzaboeke, fiksieboeke, niefiksieboeke en verskeie ander e-boeke vir onderwysers, leerders en ouers om ’n kind vir die klaskamer toe te rus. Alle e-boeke wat jy aanlyn aankoop sal deurtrek op die APP en beskikbaar wees vir jou om dadelik te lees en te geniet!

Met die LAPA e-leser kan jy:
- Jou e-biblioteek opbou met al jou LAPA e-boeke en maklik toegang kry tot jou leesstof.
- Jy kan jou e-boeke vertikaal of horisontaal lees.
- Jy ken teks merk en notas maak.
- Jy kan ’n boekmerk skep om as plekhouer te gebruik.
- ’n Soek funksionaliteit is beskikbaar.
- Jy kan die teks se grootte verander.