Discover

Topics

Hoërskool Waterkloof

Hoërskool Waterkloof APK

Hoërskool Waterkloof APK

2.3.8 FreeDXN Tech ⇣ Download APK (18.15 MB)

Hoërskool Waterkloof is ‘n Christelike, Afrikaanse hoërskool sedert 1979.

What's Hoërskool Waterkloof APK?

Hoërskool Waterkloof is a app for Android, It's developed by DXN Tech author.
First released on google play in 8 years ago and latest version released in 6 years ago.
This app has 1 download times on Google play and rated as 3.97 stars with 143 rated times.
This product is an app in Education category. More infomartion of Hoërskool Waterkloof on google play
Hoërskool Waterkloof is ‘n Christelike, Afrikaanse hoërskool wat sedert 1979 kwaliteitonderrig aan leerders verskaf, gegrond op ‘n tradisievolle waardesisteem en trots. Die skool blink op nasionale en internasionale vlak uit en het reeds verskeie leerders opgelewer wat as betrokke landsburgers ‘n waardevolle bydrae lewer en op verskillende terreine ‘n verskil maak.
Onder die bekwame leierskap van mnr. Daan Potgieter is die skool steeds besig om te groei en is ‘n innoverende voorloper in opvoeding wat nuwe uitdagings aanvaar om die leerder vir die toekoms voor te berei op ‘n manier wat vir elk hoop vir die toekoms bied. Die skool bly toonaangewend en toekomsgerig in sy strewe na uitnemendheid.